|
| |
|
|
| |
Rekopane Sportgrond open November
2008 met ‘n sokker veld, atlitiek baan en ‘n
netball baan. Die grootdag was bygewoon deur Anel Smit
van die Waitrose Foundation, Standanrd Bank personeel
en Sure Bank personeel, Phill Dusek en Jaques Karsten
van Grapes Direct en plus minus 300 gemeenskap mense.
Fondse vir die ontwikkeling van die sport grond is moontlik
gemaak deur die Waitrose Foundation. Rekopane Estates
is deel van die foundation en verdien dus ‘n premie
trug op die druiwe wat gelewer word aan Waitrose Supermarkte
vri die sosiale ontwikkeling van die gemeenskap mense.
Die dag het af geskop met laerskool McTaggers Kamp se
trompoppies en ‘n opening deur Mnr Jannie Simon
die skoolhoof. Daarna het groot sports gevolg met tradisionele
danse en speeletjies asook ‘n sokker spel tussen
twee vroue spanne. Daar was lewendig musiek gespeel heel
dag, hotdogs en koeldrank vir almal verskaf. Die aand
is afgesluit met ‘n Miss Drag Queen Kompetisie deur
die manne van die omgewing.
During November 2008, Rekopane’s Sports grounds
were opened. This included a netball court, rugby field
and athletics track. People who attended this commemorable
day included - Anel Smith from the Waitrose Foundation,
staff members of Standard Bank and Sure Bank, Phill Dusek
and Jaques Karsten of Grapes Direct and approximately
300 people of the farming community.
|
|
|
|
|
|
|
|
|